By U

By U, om U, naby U is vrede.
Ek wil altyd naby aan U wees.
By U, om U, naby U is lewe;
U gee my U krag.

By U, om U, naby U is vrede.
Ek wil altyd naby aan U wees.
By U, om U, naby U is lewe;
U gee my U krag.

Yaweh Rohi, my Herder en Beskermheer;
Hier om my is U arms wat my dra.
 
By U, om U, naby U is vrede.
Ek wil altyd naby aan U wees.
By U, om U, naby U is lewe;
U gee my U krag,
U gee my U krag

Leave a Reply