God Is Liefde(God Is Love)

God is liefde
Juig ons harte
En bedink wat liefde doen
Dat Hy ons Sy
Seun gestuur het
Om ons sonde te versoen

(God is love, Our hearts rejoice
And think about what love does
That he sent his Son to forgive our sins)

Hy wat eerste
Lief gehad het
Het in liefde ons vergeef
Nou kan ons uit God gebore
Uit die bron van liefde leef (X3)

(He who loved us first
Forgave our sins out of love
Now we can be born again
And live from the source of love)

Leave a Reply