Ek het U lief o Heer

Jesus, Jesus die een na wie ek smag
Jesus, Jesus ek bring vir U my hart
Wat oorloop van liefde en groot bewondering
Ontvang nou my offer van woorde
As ek sing
(Jesus the one for whom I crave
Jesus, I bring my heart to you
That overflows with love and awe
Receive my offering of these words I sing)

Ek het U lief o Heer
Ek het U lief o Heer
Met alles in my
Met krag and verstand
Het ek U lief
(I love you oh Lord
With all that is in me
With all my strength and my mind)