Loof Die Heer, Hy Is Goed
Loof die Heer, Hy is goed,
Loof Sy Heilige Naam;
Laat alles in die groot heelal
Die Here loof.
(Praise the Lord, He is good
Praise his Holy Name;
Let everything in the vast
Universe Praise the Lord)
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart;
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
(I want to praise the Lord
Praise with my whole heart
Those that call on Him
Will receive new strength)
Hy’t my sondes vergeef
en Hy maak my Sy kind
laat alles in die groot heelal
die Here loof.
(He forgave my sins
And made His child
Let everything in the great
Universe; Praise the Lord)
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart;
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
(I want to praise the Lord
Praise with my whole heart
Those that call on Him
Will receive new strength)
Loof o hemel die Heer
al die engele saam
laat alles in die groot heelal
die Here loof.
(Praise the Lord,
O Heavens Together with all the Angels;
Let everything in the great universe praise the Lord)
Ek wil die Here loof
Loof met my hele hart;
Hy gee hul wat roep
Weer nuwe krag
(I want to praise the Lord
Praise with my whole heart
Those that call on Him
Will receive new strength)
